R136a1

R136a1
’n Kunstenaarsvoorstelling van die Wolf-Rayetster R136a1 in die Groot Magellaanse Wolk.
’n Kunstenaarsvoorstelling van die Wolf-Rayetster R136a1 in die Groot Magellaanse Wolk.
Sterrebeeld Swaardvis
Spektraaltipe WN5h
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 05h 38m 42,43s
Deklinasie −69° 06′ 02,2″
Skynmagnitude (m) 12,77
Besonderhede
Massa (M) 265
Radius (R) 35,4
Ligsterkte (L) ≈ (9,3) × 106
Temperatuur (K) 53 000
Afstand (ligjaar) 165 000
Ander name
BAT99 108, RMC 136a1, [HSH95] 3, [WO84] 1b, Cl* NGC 2070 MH 498, [CHH92] 1, [P93] 954
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

R136a1 is ’n Wolf-Rayetster en die ster sover bekend met die grootste massa. Dit word geraam op sowat 265 sonmassas.[1] Die ster is ook die helderste sover bekend, sowat 8,7 miljoen keer so helder soos die Son.[1]

Dit is geleë in R136, ’n supersterreswerm naby die middel van die 30 Doradus-kompleks (ook bekend as die Tarantula-newel) in die Groot Magellaanse Wolk.

  1. 1,0 1,1 Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named arxiv

Developed by StudentB